16 En God het die twee groot ligte begin maak, die grootste lig om oor die dag te heers en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+
10 Toe het Hiskiʹa gesê: “Dit is maklik vir die skaduwee om tien trappies verder te strek, maar nie dat die skaduwee tien trappies terug sou gaan nie.”+
8 Kyk, ek laat die skaduwee van die trappies wat weens die son+ op die trappies van die trap van Agas gedaal het, tien trappies teruggaan.”’”+ En die son het geleidelik tien trappies teruggegaan op die trappies waarlangs dit gedaal het.+