Deuteronomium 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Toe het ek vir julle gesê: ‘Julle moenie sidder of bang wees vir hulle nie.+ Deuteronomium 31:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+ Josua 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Het ek jou nie beveel nie?+ Wees moedig en sterk. Moenie sidder of verskrik wees nie,+ want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+ Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+
6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+
9 Het ek jou nie beveel nie?+ Wees moedig en sterk. Moenie sidder of verskrik wees nie,+ want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+