27 “En ek sal die skrik vir my voor jou uit stuur,+ en ek sal beslis al die volke onder wie jy kom, in verwarring bring, en ek sal jou inderdaad die agterkant van die nek van al jou vyande gee.+
2 “Gee bevel aan die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle gaan die land Kanaän+ in. Dit is die land wat julle as erfdeel sal toeval,+ die land Kanaän volgens sy grense.+
23 dan sal Jehovah al hierdie nasies ter wille van julle verdryf,+ en julle sal nasies wat groter en talryker is as julle, beslis uit hulle besitting verdryf.+