Genesis 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Sara het gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het ingekom om oor Sara te weeklaag en te huil. Genesis 35:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jakob het eindelik by sy vader Isak in Mamre+ gekom, by Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, waar Abraham en ook Isak as vreemdelinge gewoon het.+ Josua 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+ Josua 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.
2 En Sara het gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het ingekom om oor Sara te weeklaag en te huil.
27 Jakob het eindelik by sy vader Isak in Mamre+ gekom, by Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, waar Abraham en ook Isak as vreemdelinge gewoon het.+
15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+
7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.