-
Numeri 33:54Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
54 En julle moet die land deur die lot+ as ’n besitting onder julle verdeel, volgens julle families.+ Vir die een wat baie is, moet julle sy erfdeel groter maak, en vir die een wat min is, moet julle sy erfdeel kleiner maak.+ Waar die lot vir hom uitkom, daar sal dit syne word.+ Volgens die stamme van julle vaders moet julle vir julle grond in besit neem.+
-