15 sodat jy nie ’n verbond met die inwoners van die land sluit nie, aangesien hulle beslis onsedelike gemeenskap met hulle gode sal hê+ en offerandes aan hulle gode sal bring,+ en iemand sal jou sekerlik nooi, en jy sal beslis van sy offerande eet.+
7 En hulle mag nie meer hulle offerandes aan die demone in bokgedaantes offer,+ waarmee hulle onsedelike gemeenskap het nie.+ Dit moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees, in al julle geslagte.”’