2 Samuel 22:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Daarom sal ek u dank, o Jehovah, onder die nasies;+En u naam sal ek met melodieë besing:+ Psalm 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek sal Jehovah prys volgens sy regverdigheid,+En ek sal die naam+ van Jehovah, die Allerhoogste,+ met melodieë besing.
17 Ek sal Jehovah prys volgens sy regverdigheid,+En ek sal die naam+ van Jehovah, die Allerhoogste,+ met melodieë besing.