Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hulle het hom tot jaloesie begin opwek+ met vreemde gode;+

      Met verfoeilike dinge het hulle hom aanstoot bly gee.+

  • Rigters 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 So het hulle Jehovah, die God van hulle vaders, wat hulle uit Egipteland uitgelei het, versaak+ en ander gode gevolg uit die gode van die volke wat rondom hulle was,+ en hulle het hulle voor dié begin neerbuig, sodat hulle Jehovah aanstoot gegee het.+

  • Rigters 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ná Ehud se dood het die kinders van Israel weer begin doen wat sleg was in Jehovah se oë.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel