Psalm 110:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+ Daniël 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “En dié wat insig het, sal skyn soos die glans van die uitspansel;+ en dié wat baie tot regverdigheid bring,+ soos die sterre tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig. Matteus 13:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 In dié tyd sal die regverdiges so helder soos die son+ skyn+ in die koninkryk van hulle Vader. Laat hom wat ore het, luister.+
3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+
3 “En dié wat insig het, sal skyn soos die glans van die uitspansel;+ en dié wat baie tot regverdigheid bring,+ soos die sterre tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.
43 In dié tyd sal die regverdiges so helder soos die son+ skyn+ in die koninkryk van hulle Vader. Laat hom wat ore het, luister.+