Psalms
Van Dawid. ’n Melodie.
110 Jehovah het vir my Here gesê:+
“Sit aan my regterhand+
Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+
In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,
Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+
4 Jehovah het gesweer+ (en hy sal nie spyt wees nie):+
“Jy is ’n priester tot onbepaalde tyd+
Volgens die wyse van Melgiseʹdek!”+