11 Later het Jehovah se engel gekom+ en onder die groot boom gesit wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet,+ behoort het, terwyl sy seun Giʹdeon+ koring in die wynpers uitgeslaan het om dit gou uit die sig van Miʹdian te kry.
27 En Giʹdeon het ’n efod daarvan gemaak+ en dit in sy stad Ofra+ ten toon gestel; en die hele Israel het daar onsedelike gemeenskap daarmee begin hou,+ sodat dit vir Giʹdeon en vir sy huisgesin ’n strik was.+