9 “‘En wanneer julle die oes van julle land insamel, moet jy die rand van jou land nie heeltemal afoes nie, en die oorblyfsels van jou oes moet jy nie optel nie.+
2 Na verloop van tyd het Rut, die Moabitiese vrou, vir Naoʹmi gesê: “Laat my asseblief na die land gaan en are tussen die graanare optel+ agter enigiemand aan in wie se oë ek guns sal vind.” Toe het sy vir haar gesê: “Gaan, my dogter.”