Levitikus 19:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “‘Wanneer jy die oes van jou land insamel, moet jy nie die rand van jou landery heeltemal afoes nie en moet jy nie die oorblyfsels van jou oes optel nie.+ Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 19:9 Die Wagtoring,2006/6/15, bl. 22-232003/12/1, bl. 17
9 “‘Wanneer jy die oes van jou land insamel, moet jy nie die rand van jou landery heeltemal afoes nie en moet jy nie die oorblyfsels van jou oes optel nie.+