Genesis 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Jehovah het sy aandag op Sara gerig net soos hy gesê het, en Jehovah het toe aan Sara gedoen net soos hy gesê het.+ Deuteronomium 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+ 1 Samuel 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het hulle die oggend vroeg opgestaan en hulle voor Jehovah neergewerp, waarna hulle teruggekeer en in hulle huis in Rama+ gekom het. Elʹkana het toe met sy vrou Hanna gemeenskap gehad,+ en Jehovah het aan haar begin dink.+
21 En Jehovah het sy aandag op Sara gerig net soos hy gesê het, en Jehovah het toe aan Sara gedoen net soos hy gesê het.+
14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+
19 Toe het hulle die oggend vroeg opgestaan en hulle voor Jehovah neergewerp, waarna hulle teruggekeer en in hulle huis in Rama+ gekom het. Elʹkana het toe met sy vrou Hanna gemeenskap gehad,+ en Jehovah het aan haar begin dink.+