Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Psalm 115:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Julle is die geseëndes van Jehovah,+Die Maker van hemel en aarde.+ Psalm 147:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+
20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+