Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns,+ as iets hoogheiligs+ van Jehovah se vuuroffers.

  • Levitikus 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En wat daarvan oorbly, moet Aäron en sy seuns eet.+ Dit moet as ongesuurde koeke+ op ’n heilige plek geëet word. Hulle moet dit in die voorhof van die tent van samekoms eet.

  • Levitikus 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En julle moet die bors van die beweegoffer+ en die boud van die heilige deel+ op ’n rein plek eet, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou,+ want dit is gegee as jou toegewese deel en die toegewese deel van jou seuns uit die gemeenskapsoffers van die kinders van Israel.

  • Numeri 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘En elke bydrae+ van al die heilige dinge+ van die kinders van Israel, wat hulle vir die priester sal aanbied, moet syne word.+

  • Numeri 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Uit die hoogheilige dinge, uit die vuuroffer, moet dít joune word: al hulle offers saam met al hulle graanoffers+ en al hulle sondoffers+ en al hulle skuldoffers,+ wat hulle aan my sal teruggee. Dit is iets hoogheiligs vir jou en vir jou seuns.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel