2 Toe het Jeroʹbeam vir sy vrou gesê: “Staan asseblief op, en jy moet jou vermom+ sodat hulle nie weet dat jy die vrou van Jeroʹbeam is nie, en jy moet na Silo gaan. Kyk! Die profeet Ahiʹa+ is daar. Hý het van my gesê dat ek koning oor hierdie volk sou word.+