Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Konings 14:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 12:15; 1Kn 14:12

1 Konings 14:2

Kruisverwysings

  • +1Sa 28:8; 2Sa 14:2; 1Kn 22:30
  • +1Kn 12:15
  • +1Kn 11:31

1 Konings 14:3

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:7; 1Kn 13:7; 2Kn 4:42
  • +Jer 19:1
  • +Ge 33:8; 2Kn 5:15
  • +2Kn 8:8

1 Konings 14:4

Kruisverwysings

  • +Jos 18:1; 1Sa 4:3; 1Kn 11:29; Jer 7:12
  • +Ge 27:1; 48:10; De 27:18; 1Sa 3:2; Ps 90:10; Pr 12:3

1 Konings 14:5

Kruisverwysings

  • +Spr 21:30; Jer 32:19; Lu 20:20; Heb 4:13

1 Konings 14:6

Kruisverwysings

  • +Job 5:13; Ps 33:10

1 Konings 14:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:31; 12:20; 16:2

1 Konings 14:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:16
  • +1Kn 11:33; 15:5; Han 13:22

1 Konings 14:9

Kruisverwysings

  • +De 32:16; Ps 96:5; 115:4; Jes 44:9; Jer 10:14
  • +De 27:15; 2Kr 11:15; Jes 41:29; 1Kor 8:4
  • +De 9:8; Ps 78:40
  • +Ne 9:26; Ps 50:17; Ese 23:35

1 Konings 14:10

Kruisverwysings

  • +1Sa 25:34; 1Kn 16:11; 2Kn 9:8
  • +De 32:36
  • +1Kn 15:29
  • +2Kn 21:13

1 Konings 14:11

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:4; 21:24
  • +1Sa 17:46; Jer 15:3; Op 19:21

1 Konings 14:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 25:1
  • +2Kr 12:12; Ese 18:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 244

    Die Wagtoring,

    2010/7/1, bl. 29

    2005/7/1, bl. 31

    1995/4/1, bl. 12

1 Konings 14:14

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:29
  • +Ps 103:10; Pr 8:11; 2Pe 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 133-134

1 Konings 14:15

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:25; Jer 15:2
  • +De 29:28; 2Kn 17:6; Mt 15:13
  • +De 8:7; Jos 23:15
  • +2Sa 8:3
  • +De 28:64; 2Kn 15:29; 18:11
  • +De 12:3
  • +1Kn 14:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 133-134

1 Konings 14:16

Kruisverwysings

  • +De 28:63
  • +1Kn 12:30; 13:34; 14:9; Mt 18:7

1 Konings 14:17

Kruisverwysings

  • +Jos 12:24; 1Kn 15:33; 16:8

1 Konings 14:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 12:15; 13:3
  • +1Kn 15:31; 16:5; 22:39

1 Konings 14:20

Kruisverwysings

  • +2Kr 13:20; Job 14:12
  • +1Kn 15:25

1 Konings 14:21

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:43; 2Kr 12:1
  • +1Kn 8:16; 11:36; 2Kr 12:13
  • +Ps 78:68; 132:13
  • +Eks 20:24; De 12:5
  • +1Kn 11:1; 2Kr 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/12/15, bl. 10

1 Konings 14:22

Kruisverwysings

  • +Rig 3:7; 2Kn 17:19; 2Kr 12:1; Jer 3:8
  • +Eks 34:14; De 4:24; Ps 78:58; Jes 65:2; 1Kor 10:22
  • +Rig 3:7; 1Kn 11:7

1 Konings 14:23

Kruisverwysings

  • +De 12:3
  • +Le 26:1; 2Kn 3:2
  • +2Kn 21:3
  • +Jes 65:7; Jer 2:20; Ho 4:13
  • +De 12:2; 2Kr 28:4; Jes 57:5

1 Konings 14:24

Kruisverwysings

  • +De 23:17; 1Kn 15:12; 22:46
  • +2Kn 23:7; Ho 4:14

1 Konings 14:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:40; 2Kr 12:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 295

    Skepping, bl. 212-213

1 Konings 14:26

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:51; 15:18; 2Kn 18:15; 24:13
  • +2Kr 12:9; Ps 39:6
  • +1Kn 10:17; 2Kr 9:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Skepping, bl. 212-213

1 Konings 14:27

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:11; 22:17; 2Sa 15:1
  • +2Kr 12:10

1 Konings 14:28

Kruisverwysings

  • +2Kr 12:11

1 Konings 14:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:41; 15:23; 1Kr 27:24; 2Kr 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 32

1 Konings 14:30

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:24; 15:6

1 Konings 14:31

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:43; 15:24; 22:50
  • +1Kn 11:1; 2Kr 12:13
  • +1Kr 3:10; Mt 1:7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kon. 14:12Sa 12:15; 1Kn 14:12
1 Kon. 14:21Sa 28:8; 2Sa 14:2; 1Kn 22:30
1 Kon. 14:21Kn 12:15
1 Kon. 14:21Kn 11:31
1 Kon. 14:31Sa 9:7; 1Kn 13:7; 2Kn 4:42
1 Kon. 14:3Jer 19:1
1 Kon. 14:3Ge 33:8; 2Kn 5:15
1 Kon. 14:32Kn 8:8
1 Kon. 14:4Jos 18:1; 1Sa 4:3; 1Kn 11:29; Jer 7:12
1 Kon. 14:4Ge 27:1; 48:10; De 27:18; 1Sa 3:2; Ps 90:10; Pr 12:3
1 Kon. 14:5Spr 21:30; Jer 32:19; Lu 20:20; Heb 4:13
1 Kon. 14:6Job 5:13; Ps 33:10
1 Kon. 14:71Kn 11:31; 12:20; 16:2
1 Kon. 14:81Kn 12:16
1 Kon. 14:81Kn 11:33; 15:5; Han 13:22
1 Kon. 14:9De 32:16; Ps 96:5; 115:4; Jes 44:9; Jer 10:14
1 Kon. 14:9De 27:15; 2Kr 11:15; Jes 41:29; 1Kor 8:4
1 Kon. 14:9De 9:8; Ps 78:40
1 Kon. 14:9Ne 9:26; Ps 50:17; Ese 23:35
1 Kon. 14:101Sa 25:34; 1Kn 16:11; 2Kn 9:8
1 Kon. 14:10De 32:36
1 Kon. 14:101Kn 15:29
1 Kon. 14:102Kn 21:13
1 Kon. 14:111Kn 16:4; 21:24
1 Kon. 14:111Sa 17:46; Jer 15:3; Op 19:21
1 Kon. 14:131Sa 25:1
1 Kon. 14:132Kr 12:12; Ese 18:14
1 Kon. 14:141Kn 15:29
1 Kon. 14:14Ps 103:10; Pr 8:11; 2Pe 2:3
1 Kon. 14:151Sa 12:25; Jer 15:2
1 Kon. 14:15De 29:28; 2Kn 17:6; Mt 15:13
1 Kon. 14:15De 8:7; Jos 23:15
1 Kon. 14:152Sa 8:3
1 Kon. 14:15De 28:64; 2Kn 15:29; 18:11
1 Kon. 14:15De 12:3
1 Kon. 14:151Kn 14:9
1 Kon. 14:16De 28:63
1 Kon. 14:161Kn 12:30; 13:34; 14:9; Mt 18:7
1 Kon. 14:17Jos 12:24; 1Kn 15:33; 16:8
1 Kon. 14:192Kr 12:15; 13:3
1 Kon. 14:191Kn 15:31; 16:5; 22:39
1 Kon. 14:202Kr 13:20; Job 14:12
1 Kon. 14:201Kn 15:25
1 Kon. 14:211Kn 11:43; 2Kr 12:1
1 Kon. 14:211Kn 8:16; 11:36; 2Kr 12:13
1 Kon. 14:21Ps 78:68; 132:13
1 Kon. 14:21Eks 20:24; De 12:5
1 Kon. 14:211Kn 11:1; 2Kr 12:13
1 Kon. 14:22Rig 3:7; 2Kn 17:19; 2Kr 12:1; Jer 3:8
1 Kon. 14:22Eks 34:14; De 4:24; Ps 78:58; Jes 65:2; 1Kor 10:22
1 Kon. 14:22Rig 3:7; 1Kn 11:7
1 Kon. 14:23De 12:3
1 Kon. 14:23Le 26:1; 2Kn 3:2
1 Kon. 14:232Kn 21:3
1 Kon. 14:23Jes 65:7; Jer 2:20; Ho 4:13
1 Kon. 14:23De 12:2; 2Kr 28:4; Jes 57:5
1 Kon. 14:24De 23:17; 1Kn 15:12; 22:46
1 Kon. 14:242Kn 23:7; Ho 4:14
1 Kon. 14:251Kn 11:40; 2Kr 12:2
1 Kon. 14:261Kn 7:51; 15:18; 2Kn 18:15; 24:13
1 Kon. 14:262Kr 12:9; Ps 39:6
1 Kon. 14:261Kn 10:17; 2Kr 9:15
1 Kon. 14:271Sa 8:11; 22:17; 2Sa 15:1
1 Kon. 14:272Kr 12:10
1 Kon. 14:282Kr 12:11
1 Kon. 14:291Kn 11:41; 15:23; 1Kr 27:24; 2Kr 12:15
1 Kon. 14:301Kn 12:24; 15:6
1 Kon. 14:311Kn 11:43; 15:24; 22:50
1 Kon. 14:311Kn 11:1; 2Kr 12:13
1 Kon. 14:311Kr 3:10; Mt 1:7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Konings 14:1-31

1 Konings

14 In dié tyd het Abiʹa, die seun van Jeroʹbeam, siek geword.+ 2 Toe het Jeroʹbeam vir sy vrou gesê: “Staan asseblief op, en jy moet jou vermom+ sodat hulle nie weet dat jy die vrou van Jeroʹbeam is nie, en jy moet na Silo gaan. Kyk! Die profeet Ahiʹa+ is daar. Hý het van my gesê dat ek koning oor hierdie volk sou word.+ 3 En jy moet tien brode in jou hand neem+ en bestrooide koeke en ’n fles+ heuning, en jy moet na hom toe gaan.+ Hy sal beslis vir jou sê wat met die seun gaan gebeur.”+

4 En die vrou van Jeroʹbeam het dit gedoen. Gevolglik het sy opgestaan en na Silo+ gegaan en by die huis van Ahiʹa gekom. En Ahiʹa kon nie sien nie, want sy oë het verstar weens sy ouderdom.+

5 En Jehovah het vir Ahiʹa gesê: “Kyk, die vrou van Jeroʹbeam kom om van jou ’n woord aangaande haar seun te vra; want hy is siek. So en so moet jy vir haar sê. En sodra sy hier aankom, sal sy haar onherkenbaar maak.”+

6 En net toe Ahiʹa die geluid van haar voete hoor toe sy by die ingang inkom, het hy begin sê: “Kom in, vrou van Jeroʹbeam.+ Waarom maak jy jou onherkenbaar terwyl ek met ’n harde boodskap na jou toe gestuur word? 7 Gaan, sê vir Jeroʹbeam: ‘Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: “Omdat ek jou onder jou volk uit verhef het, om jou as ’n leier oor my volk Israel aan te stel,+ 8 en ek die koninkryk van die huis van Dawid afgeskeur+ en dit aan jou gegee het, en jy nie soos my kneg Dawid geword het nie, wat my gebooie onderhou het en my met sy hele hart gevolg het deur net te doen wat reg was in my oë,+ 9 maar jy erger begin handel het as almal wat voor jou was en jy vir jou ’n ander god+ en gegote beelde+ gaan maak het om my aanstoot te gee+ en jy my agter jou rug gewerp het;+ 10 kyk, daarom bring ek rampspoed oor die huis van Jeroʹbeam, en ek sal beslis van Jeroʹbeam uitroei elkeen wat manlik is,+ ’n hulpelose en waardelose in Israel;+ en ek sal inderdaad heeltemal ontslae raak van die huis van Jeroʹbeam,+ net soos ’n mens die mis wegruim totdat daar niks van oor is nie.+ 11 Wie van Jeroʹbeam in die stad sterf, sal deur die honde geëet word;+ en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word,+ want Jehovah het dit gespreek.”’

12 “En jy, staan op, gaan na jou huis toe. Wanneer jou voete die stad binnegaan, sal die kind beslis sterf. 13 En die hele Israel sal inderdaad oor hom weeklaag+ en hom begrawe, want van Jeroʹbeam sal net hy in ’n graf kom; omdat iets goeds teenoor Jehovah, die God van Israel, in hom gevind is in die huis van Jeroʹbeam.+ 14 En Jehovah sal beslis vir hom ’n koning+ oor Israel verwek wat die huis van Jeroʹbeam op die genoemde dag sal uitroei, en waarom nie nou al nie?+ 15 En Jehovah sal Israel inderdaad slaan, soos die riet in die water heen en weer beweeg;+ en hy sal Israel beslis uitruk+ uit hierdie goeie land+ wat hy aan hulle voorvaders gegee het, en hy sal hulle inderdaad anderkant die Rivier+ verstrooi,+ omdat hulle hulle heilige pale gemaak het+ en Jehovah sodoende aanstoot gegee het.+ 16 En hy sal Israel opgee+ weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het en waarmee hy Israel laat sondig het.”+

17 Daarop het Jeroʹbeam se vrou opgestaan en weggegaan en in Tirsa+ gekom. Toe sy by die drumpel van die huis kom, het die seun gesterf. 18 En hulle het hom begrawe, en die hele Israel het oor hom geweeklaag, volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van sy kneg, die profeet Ahiʹa, gespreek het.

19 En die res van die aangeleenthede van Jeroʹbeam, hoe hy oorlog gevoer het+ en hoe hy regeer het, kyk, dit is opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel. 20 En die dae dat Jeroʹbeam regeer het, was twee-en-twintig jaar, waarna hy met sy voorvaders ontslaap het;+ en sy seun Nadab+ het in sy plek begin regeer.

21 Wat Rehaʹbeam,+ die seun van Salomo, betref, hy het koning geword in Juda. Rehaʹbeam was een-en-veertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sewentien jaar regeer in Jerusalem, die stad+ wat Jehovah uit al die stamme+ van Israel gekies het om sy naam daar te vestig.+ En sy moeder se naam was Naäma, die Ammonitiese vrou.+ 22 En Juda het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah,+ sodat hulle hom tot jaloesie opgewek het,+ meer as alles wat hulle voorvaders gedoen het deur hulle sondes waarmee hulle gesondig het.+ 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+ 24 En daar was selfs manlike tempelprostitute in die land.+ Hulle het gehandel volgens al die verfoeilike dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+

25 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek. 26 En hy het die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die huis van die koning geneem;+ en hy het alles geneem.+ En verder het hy al die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+ 27 Gevolglik het koning Rehaʹbeam koperskilde in die plek daarvan gemaak, en hy het dit aan die toesig van die hoofde van die hardlopers toevertrou,+ die wagte van die ingang van die koning se huis.+ 28 En elke keer as die koning na die huis van Jehovah gegaan het, het die hardlopers dit gedra, en hulle het dit na die wagkamer van die hardlopers teruggebring.+

29 En die res van die aangeleenthede van Rehaʹbeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 30 En daar was altyd oorlog tussen Rehaʹbeam en Jeroʹbeam.+ 31 Uiteindelik het Rehaʹbeam met sy voorvaders ontslaap, en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe.+ En sy moeder se naam was Naäma, die Ammonitiese vrou.+ En sy seun Abiʹam+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel