29 En hy het hom Noag+ genoem en gesê: “Hý sal vir ons vertroosting bring van ons werk en van die pyn van ons hande as gevolg van die grond wat Jehovah vervloek het.”+
51 Toe het Josef die eersgeborene Manasʹse+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “God het my al my moeite en die hele huis van my vader laat vergeet.”+