1 Samuel 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+ 1 Samuel 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+
10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+
33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+