Psalm 18:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En ek sal onberispelik teenoor hom wees,+En ek sal my onthou van oortreding.+ Spreuke 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die wyse vrees en wyk af van die kwaad,+ maar die sot word woedend en selfversekerd.+