1 Kronieke 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek sal beslis vir my volk Israel ’n plek bestem en hulle plant,+ en hulle sal inderdaad woon waar hulle is en nie meer verontrus word nie; en die kinders van onregverdigheid+ sal hulle nie weer uitput soos hulle vroeër gedoen het nie,+ Psalm 80:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+
9 En ek sal beslis vir my volk Israel ’n plek bestem en hulle plant,+ en hulle sal inderdaad woon waar hulle is en nie meer verontrus word nie; en die kinders van onregverdigheid+ sal hulle nie weer uitput soos hulle vroeër gedoen het nie,+
8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+