23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+
29 Laat volke jou dien en laat volksgroepe laag voor jou buig.+ Word meester oor jou broers, en laat die seuns van jou moeder laag voor jou buig.+ Mag almal wat jou vervloek, vervloek wees, en mag almal wat jou seën, geseënd wees.”+
37 Maar Isak het Esau geantwoord en verder gesê: “Kyk, ek het hom as meester oor jou aangestel,+ en al sy broers het ek hom as knegte gegee,+ en graan en nuwe wyn het ek vir sy onderhoud geskenk,+ en wat kan ek dan nog vir jou doen, my seun?”