2 Samuel 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het hulle die ark van Jehovah ingebring en dit op sy plek gesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ waarna Dawid brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring het. Psalm 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat my betref, deur die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid+Sal ek in u huis ingaan,+Ek sal my neerbuig in die rigting van u heilige tempel in die vrees vir u.+
17 Toe het hulle die ark van Jehovah ingebring en dit op sy plek gesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ waarna Dawid brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring het.
7 Wat my betref, deur die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid+Sal ek in u huis ingaan,+Ek sal my neerbuig in die rigting van u heilige tempel in die vrees vir u.+