Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En die man het gebuig en hom neergewerp voor Jehovah+

  • 1 Kronieke 29:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Dawid het vir die hele gemeente gesê:+ “Loof+ nou Jehovah julle God.” En die hele gemeente het Jehovah, die God van hulle voorvaders, geloof en laag gebuig+ en hulle voor Jehovah en voor die koning neergewerp.+

  • Nehemia 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Esra Jehovah, die ware God, die groot God, geloof,+ waarop die hele volk geantwoord het: “Amen! Amen!”+ terwyl hulle hulle hande opgehef het.+ Hulle het toe laag gebuig+ en hulle voor Jehovah neergewerp met hulle gesig na die aarde.+

  • Psalm 95:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+

      Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel