7 Intussen het Boas geëet en gedrink, en sy hart was vrolik.+ Toe het hy aan die rand van die graanhoop gaan lê. Daarna het sy stilletjies gekom en sy voete oopgemaak en gaan lê.
36 Later het Abiʹgail by Nabal gekom, en kyk, hy het ’n feesmaal soos die feesmaal van die koning+ in sy huis gehad; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was smoordronk;+ en sy het hom tot die oggendlig niks kleins of groots vertel nie.
10 Op die sewende dag, toe die koning se hart in ’n vrolike stemming was van die wyn,+ het hy vir Mehuʹman, Bista, Harboʹna,+ Bigta en Abagʹta, Setar en Karkas, die sewe hofbeamptes wat koning Ahasʹveros persoonlik gedien het,+ gesê
3 Ek het met my hart nagevors deur my vlees selfs met wyn vrolik te maak,+ terwyl ek my hart met wysheid gelei het,+ ja, om dwaasheid vas te gryp totdat ek kon sien watter nut daar vir die mensekinders was in wat hulle gedurende die getal van hulle lewensdae+ onder die hemel gedoen het.