18 Na verloop van tyd het Jakob heeltemal veilig by die stad Sigem+ aangekom, wat in die land Kanaän+ is, terwyl hy van Paddan-Aram+ af gekom het; en hy het voor die stad kamp opgeslaan.
7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.
9Na verloop van tyd het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubʹbaäl, na Sigem+ gegaan, na die broers van sy moeder, en met hulle en met die hele familie van die huis van sy moeder se vader begin praat en gesê: