19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+
20 En nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne uitgestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is, sodat hulle hom in woorde kon verstrik,+ om hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur oor te lewer.+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+