Psalm 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+ Psalm 90:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het ons oortredings reg voor u gestel,+Ons verborge dinge voor u glansende aangesig.+ Spreuke 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+
9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+
11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+