Job 31:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat kan ek dan doen wanneer God opstaan?En wanneer hy rekenskap eis, wat kan ek hom antwoord?+ Handelinge 17:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+ Romeine 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Dit sal in die dag wees wanneer God deur Christus Jesus die verborge+ dinge van die mense+ oordeel,+ volgens die goeie nuus wat ek bekend maak.+ Romeine 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+
16 Dit sal in die dag wees wanneer God deur Christus Jesus die verborge+ dinge van die mense+ oordeel,+ volgens die goeie nuus wat ek bekend maak.+