Deuteronomium 17:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “En dit moet voortdurend by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees,+ sodat hy kan leer om Jehovah sy God te vrees, om al die woorde van hierdie wet en hierdie voorskrifte te onderhou deur dit te doen;+ Deuteronomium 29:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle moet dan die woorde van hierdie verbond onderhou en dit doen, sodat julle alles wat julle doen, goed kan laat afloop.+ Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
19 “En dit moet voortdurend by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees,+ sodat hy kan leer om Jehovah sy God te vrees, om al die woorde van hierdie wet en hierdie voorskrifte te onderhou deur dit te doen;+
9 Julle moet dan die woorde van hierdie verbond onderhou en dit doen, sodat julle alles wat julle doen, goed kan laat afloop.+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.