Deuteronomium 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+ Job 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+ Psalm 111:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+ Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. Spreuke 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+
12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+
28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+