1 Konings 15:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het+ en waarmee hy Israel laat sondig het en oor sy aanstootlikheid waarmee hy Jehovah, die God van Israel, aanstoot gegee het.+ Psalm 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.
30 weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het+ en waarmee hy Israel laat sondig het en oor sy aanstootlikheid waarmee hy Jehovah, die God van Israel, aanstoot gegee het.+
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.