16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+
33 Die Jode het hom geantwoord: “Ons stenig jou nie oor ’n goeie werk nie, maar oor lastering,+ ja, omdat jy, hoewel jy ’n mens is, jouself ’n god maak.”+
58 En nadat hulle hom buite die stad uitgewerp het,+ het hulle hom met klippe begin gooi.+ En die getuies+ het hulle boklere by die voete van ’n jong man met die naam Saulus+ neergelê.