2 Samuel 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+ 2 Konings 8:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 In sy dae het Edom+ in opstand gekom, onder die hand van Juda uit, en toe ’n koning+ oor hulle laat regeer. Psalm 108:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moab+ is my waspot.+Op Edom+ sal ek my sandaal werp.+Oor Filisteʹa+ sal ek triomfantlik uitroep.”+
14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
20 In sy dae het Edom+ in opstand gekom, onder die hand van Juda uit, en toe ’n koning+ oor hulle laat regeer.