1 Kronieke 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het hy garnisoene in Edom geplaas, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+ Psalm 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+ Psalm 60:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Deur God sal ons lewenskragtigheid verkry,+En hy sal ons teenstanders vertrap.+
13 Toe het hy garnisoene in Edom geplaas, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+