20Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.
11 Ek gee dié raad: Laat die hele Israel vir seker by u versamel word, van Dan tot Berseʹba,+ so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is,+ terwyl u self in die stryd uittrek.+
15 Toe het Jehovah ’n pes+ in Israel gegee van die oggend af tot op die vasgestelde tyd, sodat daar van die volk van Dan tot Berseʹba+ sewentigduisend mense gesterf het.+