Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Job 34:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ja waarlik, God handel nie goddeloos nie,+En die Almagtige verdraai nie die reg nie.+ Klaagliedere 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+