Numeri 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou. Psalm 78:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Voor hulle voorvaders het hy wonderbaarlik gehandel+In die land Egipte,+ die veld van Soan.+ Jesaja 30:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want sy vorste is in Soan,+ en sy gesante bereik Hanes. Esegiël 30:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek sal Patros+ verwoes en ’n vuur in Soan+ bring en strafgerigte in No+ voltrek.
22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.