Esra 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+ Spreuke 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+
6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+
13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+