24 Want hy het alles aan hierdie kant van die Rivier+ in onderworpenheid gehou, van Tifsag af tot by Gasa,+ ja, al die konings aan hierdie kant van die Rivier;+ en hy het vrede+ gehad in al sy streke rondom.
6 En hy het versterkte stede in Juda gebou,+ want die land het rus gehad; en in hierdie jare was daar geen oorlog teen hom nie, want Jehovah het hom rus gegee.+
3 Want ons wat geloof beoefen het, gaan in die rus in, net soos hy gesê het: “Ek het dus in my toorn gesweer:+ ‘Hulle sal in my rus+ nie ingaan nie’”,+ hoewel sy werke van die grondlegging van die wêreld af+ voltooi is.+