2 Kronieke 30:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het in Jerusalem bymekaargekom,+ ’n talryke volk, om die fees+ van die ongesuurde koeke in die tweede+ maand te hou, ’n baie groot gemeente. Psalm 40:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek het die goeie nuus van regverdigheid in die groot gemeente verkondig.+Kyk! My lippe bedwing ek nie.+O Jehovah, u weet dit goed.+
13 En hulle het in Jerusalem bymekaargekom,+ ’n talryke volk, om die fees+ van die ongesuurde koeke in die tweede+ maand te hou, ’n baie groot gemeente.
9 Ek het die goeie nuus van regverdigheid in die groot gemeente verkondig.+Kyk! My lippe bedwing ek nie.+O Jehovah, u weet dit goed.+