Psalm 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek sal u naam aan my broers+ bekend maak;+In die midde van die gemeente sal ek u loof.+ Psalm 35:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek sal u in die groot gemeente prys;+Onder ’n talryke volk sal ek u loof.+