11 En na die plek+ wat Jehovah julle God sal uitkies om sy naam daar te laat woon, moet julle alles bring wat ek julle beveel: julle brandoffers+ en julle offerandes, julle tiendes+ en die bydrae+ van julle hand en al julle beste gelofteoffers+ wat julle Jehovah plegtig sal belowe.
14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.