Genesis 44:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het hulle hulle mantels geskeur+ en elkeen sy vrag weer op sy esel getel en na die stad teruggekeer. 2 Samuel 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hierop het Dawid sy klere gegryp en dit geskeur,+ en so het ook al die manne gedoen wat by hom was. 2 Kronieke 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur.+ Jeremia 36:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle was nie beangs nie;+ ook het die koning en al sy knegte, wat na al hierdie woorde geluister het, nie hulle klere geskeur nie.+ Joël 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+
13 Toe het hulle hulle mantels geskeur+ en elkeen sy vrag weer op sy esel getel en na die stad teruggekeer.
11 Hierop het Dawid sy klere gegryp en dit geskeur,+ en so het ook al die manne gedoen wat by hom was.
24 En hulle was nie beangs nie;+ ook het die koning en al sy knegte, wat na al hierdie woorde geluister het, nie hulle klere geskeur nie.+
13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+