22 Maar Elʹjakim,+ die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding was,+ en Sebna,+ die sekretaris, en Joag,+ die seun van Asaf, die kroniekskrywer, het met geskeurde klere+ by Hiskiʹa gekom en hom die woorde van Rabʹsake+ meegedeel.
65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+