1 Kronieke 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die seuns van Josiʹa was die eersgeborene Joʹhanan, die tweede Joʹjakim,+ die derde Sedekiʹa,+ die vierde Sallum. Jeremia 22:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want só het Jehovah gesê oor Sallum,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda wat in die plek van sy vader Josiʹa+ regeer, wat uit hierdie plek uitgegaan het: ‘Hy sal daarheen nie meer terugkeer nie.
15 En die seuns van Josiʹa was die eersgeborene Joʹhanan, die tweede Joʹjakim,+ die derde Sedekiʹa,+ die vierde Sallum.
11 Want só het Jehovah gesê oor Sallum,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda wat in die plek van sy vader Josiʹa+ regeer, wat uit hierdie plek uitgegaan het: ‘Hy sal daarheen nie meer terugkeer nie.