34 Daarbenewens het farao Nego Elʹjakim,+ die seun van Josiʹa, in die plek van sy vader Josiʹa koning gemaak en sy naam na Joʹjakim verander; en Joʹahas het hy saamgeneem en toe na Egipte gebring, waar hy uiteindelik gesterf het.+
5 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer;+ en hy het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah sy God.+