Genesis 37:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Later het Ruben na die waterput teruggekeer, en kyk, Josef was nie in die waterput nie. Daarop het hy sy klere geskeur.+ 1 Konings 21:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+ 2 Konings 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En toe koning Hiskiʹa+ dit hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur+ en hom met saklinne+ bedek en in die huis van Jehovah+ ingegaan.
29 Later het Ruben na die waterput teruggekeer, en kyk, Josef was nie in die waterput nie. Daarop het hy sy klere geskeur.+
27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+
19 En toe koning Hiskiʹa+ dit hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur+ en hom met saklinne+ bedek en in die huis van Jehovah+ ingegaan.