1 Konings 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En net toe Ahiʹa die geluid van haar voete hoor toe sy by die ingang inkom, het hy begin sê: “Kom in, vrou van Jeroʹbeam.+ Waarom maak jy jou onherkenbaar terwyl ek met ’n harde boodskap na jou toe gestuur word?
6 En net toe Ahiʹa die geluid van haar voete hoor toe sy by die ingang inkom, het hy begin sê: “Kom in, vrou van Jeroʹbeam.+ Waarom maak jy jou onherkenbaar terwyl ek met ’n harde boodskap na jou toe gestuur word?